Sluit aan by die Gideons en Gideonsvroue in Krugersdorp terwyl ons saamkom om te aanbid, te leer en onsself in God se Heilige Woord te anker, sodat die Heilige Gees ons kan voorberei om die snykant te slyp vir die werk wat voorlê.
1-3
Oktober 2026
Usambara
Krugersdorp, Suid Afrika
10:10
Prediker
Welkom
Kom en slyp die snykant
By die 2026 Nasionale Konvensie kom Gideons en Gideonsvroue saam om God te aanbid en te leer, terwyl ons onsself in God se Heilige Woord anker en die Heilige Gees toelaat ons kan voorberei om die snykant te slyp vir die werk wat voorlê. Beleef die besondere oomblikke wat die bediening vorm, en herenig met medelede vir ’n bemoedigende tyd saam met jou familie.
"As die byl stomp word, en 'n mens die snykant nie geslyp het nie, moet hy meer kragte inspan. 'n Voordeel is om wysheid in te span."
konvensie venue
Sluit aan by ons in Krugersdorp
Usambara Venue
16, N14 &, Steyn Rd, Krugersdorp, 1742
Sien uit na
Ons Sprekers & Gaskunstenaars
André du Plessis
Internasionale visepresident
Deena Hubler
Voormalige internasionale president: Gideonsvroue
Pastoor Jean Symons
Bybelboodskapspreker
Dominee Ivor Swartz
Bybelboodskapspreker
Dewald Gouws
Sangleier en gaskunstenaar
Stella
Gaskunstenaar
Jeugprogram
Die jeugprogram is noodsaaklik om die volgende geslag gelowiges te koester. Dit help jong individue om in hul geloof te groei, hul unieke gawes te ontdek en 'n sterk fondament in Christus te bou. Die program bied 'n ondersteunende omgewing om hul geestelike reis te verken en betekenisvolle gesprekke te voer. Deur aktiwiteite soos Bybelstudies, aanbiddingsessies, gemeenskapsdiens en samekomste bevorder die jeugprogram samehorigheid en kameraadskap.
drie dae saam
Die Program
Middag
Registrasie
Mponde, stoep area
17:30
Ligte aandete
Mponde, stoep area
SESSIE 1 (GESAMENTLIK)
Mponde
Aand
18:30
Moderator
Piet Spies, Regional Leader, Region 1
Roep tot Orde
Corné de Jager, National President
Lofprysing en aanbidding
Dewald Gouws
Skriflesing en gebed
Johan & Pikkie du Plessis, Kimberley
Verwelkoming van gaste
Werner Pretorius, voorsitter van die Konvensie-reëlingskomitee
Verwelkoming en voorstelling van spesiale gaste
Corné de Jager, National President
Gaskunstenaar
Dewald Gouws
Getuienisspreker
Imran Khan
Bybelboodskap 1
Pastoor Jean Symons
Slyp die snykant – Identiteit en boodskap
André du Plessis, International Vice-President
Slyp die snykant in die internasionale lande – Mosambiek, Angola & Namibië
Awie Thomas, International Field Officer
"Met ons Heer" – Ter herinnering
Video
Aankondigings
Piet Spies
Gebed
Ralph Rabie, Sandton
Verdaag
20:30
Gideons en Gideonsvroue se aand-biduur GESAMENTLIK
Amani Chapel
Kuben Moodley, nasionale geestelike leier
Oggend
07:30
Gideons Oggendtoewyding
Amani Chapel
Kuben Moodley, nasionale geestelike leier
Gideonsvroue Oggendtoewyding
Magali
Erna Hattingh, Konvensie geestelike leier: Gideonsvroue
SESSION 2 (GESAMENTLIK)
Mponde
08:15
Moderator
Werner Pretorius, streekleier, streek 2
Lofprysing en aanbidding
Dewald Gouws
Skriflesing en gebed
Prof. Clinton & Sweeta Aigbovboa, Randburg
Waarnemende nasionale tesourier se verslag
AJ Wohlfahrt, Krugersdorp
Nasionale presidentsrede
Corné de Jager, Bethlehem
’n Seisoen van oorvloed – Bedieningsfokus Suid-Afrika
Video
Gideonsvroue se nasionale presidentsrede
Ané Esterhuizen, Thabazimbi
Slyp die snykant – Inleiding
Pierre le Grange, Internasionale trustee
Aankondigings
Werner Pretorius
Gebed
Jimmy van der Linde, Kimberley
Verdaag Oggendtee
SESSIE 3 (GESAMENTLIK)
Mponde
10:30
Moderator
Gerdus Wilcocks, Parys
Lofprysing en aanbidding
Dewald Gouws
Bybelboodskap 2
Pastoor Jean Symons
Uitvoerende direkteur se verslag
Leon van der Merwe, nasionale uitvoerende direkteur
Aankondigings
Gerdus Wilcocks
Gebed
Ronald Bartie, Vereeniging
Verdaag
11:50
SESSIE 4 (AFSONDERLIK)
Amani Chapel
Moderator
Carl Visagie, streekleier, streek 3
Lofprysing en aanbidding
Dewald Gouws
Skriflesing en gebed
Dirk Potgieter & Johann Carstens, Boksburg
Getuienisspreker
Lawrence Shaai
Slyp die snykant - Lidmaatskap
Jan Wessels, leier: bedieningsambassadeurs
“Member testimonies” – Regoor die wêreld
Video
Slyp die snykant in die internasionale lande – Madagascar, Mayotte, Reunion, Mauritius
Eugene Pienaar, International Field Officer
Aankondigings
Carl Visagie
Gebed
Dieter Bruijns, Alberton
13:00
Verdaag
Middagete (Tent-area)
11:40
SESSIE 4 (AFSONDERLIK)
Usambara Lodge, Magali
Moderator
Sarieta Wentzel, streekleier, streek 3
Opening en verwelkoming van spesiale gaste
Ané Esterhuizen, nasionale president: Gideonsvroue
Skriflesing en gebed
Erna Hattingh, Hopetown
Lofprysing en aanbidding
Stella
Eerste maal bywoning
Petro Vermeulen, Streekleier, streek 2
Slyp die snykant... Waardering en motivering
André du Plessis, Gideons Internasionale Kabinetsverteenwoordiger
Slyp die snykant... Kernwaardes
Deena Hubler, internasionale Hulpgroep-kabinetsverteenwoordiger
Lofprysing en aanbidding
Stella
Slyp die snykant... Persoonlike werk
Elmarie du Plessis, Ghaap
Slyp die snykant... Lidmaatskap
Christa Vorster, nasionale ledeprogramkoördineerder: Gideonsvroue
Aankondigings
Sarieta Wentzel
Slotgebed
Jennifer Padayachee, Randburg
13:20
POUSE
Middagete
Middag
14:00
SESSIE 5 (AFSONDERLIK)
Amani Chapel
Moderator
Peter Tolsma, streekleier, streek 4
Lofprysing en aanbidding
Dewald Gouws
Skriflesing en gebed
Cobus van den Berg, Krugersdorp & Gerrie van der Merwe, Brits
Getuienisspreker
Tona Moroka
Slyp die snykant – Kerkverhoudinge en geleenthede
Johan Vorster, nasionale kerkprogramkoördineerder
Slyp die snykant – Lede wat gee
Dirk van Zyl Smit, Wonderboom
POUSE / Strek bene
Lofprysing en aanbidding
Dewald Gouws
Slyp die snykant - Taksamekomste
Paneelbespreking
Aankondigings
Peter Tolsma
Gebed
Sarel van Schoor, Benoni
Verdaag
15:55
POUSE
14:00
SESSIE 5 (AFSONDERLIK)
Usambara Lodge, Magali
Moderator
Ané Esterhuizen, nasionale president: Gideonsvroue
Lofprysing en aanbidding
Stella
Skriflesing en gebed
Moira de Clerk, Krugersdorp & Marietjie Boddington, Florida
Slyp die snykant... Gesonde takke
Deena Hubler, internasionale Hulpgroep-kabinetsverteenwoordiger
Ou en nuwe sake
Ané Esterhuizen, nasionale president
Goedkeuring van die notule van die Gideonsvroue-besigheidsessie 2025
Esta Putter, National Secretary/Treasurer: Gideons’ Wives
Toewydingsboodskap en gebed
Ettorina Stoop, nasionale geestelike leier: Gideonsvroue
Verslag van die Geloofsbrief- en Tellerkomitee
Sarel van Schoor, Benoni
Instruksies vir verkiesing
Jaco Grobbelaar, nasionale visepresident
Instruksies oor lede wat herkiesbaar is
Jaco Grobbelaar, nasionale visepresident
Verkiesings
Jaco Grobbelaar, nasionale visepresident
Toewyding van die nuutverkose raad
Deena Hubler, internasionale kabinetsverteenwoordiger
Aankondigings
Ané Esterhuizen
16:00
Slotgebed
Nuutverkose geestelike leier: Gideonsvroue
Aand
SESSIE 6 Leraarswaarderinsgeleentheid
Mponde
18:30
Moderator
Jaco Grobbelaar, nasionale visepresident
Lofprysing en aanbidding
Dewald Gouws
Seënbede
Dean Pillay, Parys
AANDETE
Gaskunstenaar
Stella
Verwelkoming van spesiale gaste
Corné de Jager, National President
Skriflesing en gebed – Prediker 10:9-10
Kuben Moodley, nasionale geestelike leier
Gideonsvroue-hoogtepunte
Deena Hubler, internasionale Hulpgroep kabinetsverteenwoordiger
Getuienisspreker
Zakhele Mazibuko, Pretoria
Gasspreker
André du Plessis, International Vice-President
Offergawe - Uitdaging
AJ Wohlfahrt, waarnemende nasionale tesourier
Gaskunstenaar (tydens offergawe)
Stella
Gebed vir Leraars
Corné de Jager, Bethlehem
Aankondigings
Jaco Grobbelaar
Slotgebed
Kuben Moodley, nasionale geestelike leier
Verdaag
21:10
Gebedskamer (oop vir aand gebede)
Amani Chapel
Oggend
07:30
Gideons Oggendtoewyding
Amani Chapel
Kuben Moodley, nasionale geestelike leier
Gideonsvroue Oggendtoewyding
Magali
Erna Hattingh, Konvensie geestelike leier: Gideonsvroue
SESSIE 7 (GESAMENTLIK)
Mponde
08:30
Moderator
Marius Pieters, nasionale geloofsfondsprogramkoördineerder
Lofprysing en aanbidding
Dewald Gouws
Skriflesing en gebed
Brian & Jenny Young, Randburg
Bybelboodskap 3
Ds. Ivor Swartz
Slyp die snykant - Invloedryke leierskap
André du Plessis, International Vice President
Conversations
Video
Slyp die snykant – Vriende van Gideons Vriende van Gideons
Jaco Putter, nasionale Bybelplasingsprogramkoördineerder
Uitnodiging 2027 Nasionale Konvensie
Video
Aankondigings
Marius Pieters
Gebed
Peet van der Merwe, Randburg
10:00
Verdaag
Oggendtee
10:30
SESSIE 8 (AFSONDERLIK)
Besigheidssessie
Mponde
Moderator
Corné de Jager, National President
Lofprysing en aanbidding
Dewald Gouws
Toewyding en gebed vir verkiesings
Kuben Moodley, nasionale geestelike leier
Besigheidsessie
Verwys na aparte agenda
Verkiesings
Verwys na aparte agenda
Slotgebed
Nuutverkose geestelike leier
13:30
POUSE
Middagete
11:00
SESSIE 8 (AFSONDERLIK)
NOENMAAL
Usambara Lodge, Magali
Moderator
Anita de Jager, nasionale visepresident: Gideonsvroue
Lofprysing en aanbidding
Stella
Skriflesing en gebed
Helene Nel & Jean van As, Florida
NOENMAAL
NOENMAAL Voorgereg bedien
Gaskunstenaar
Stella
Getuienis
Slyp die snykant...Tot die punt
(rolspel)
Gwendolyn Bartie, Vereeniging & Joma Rheeders, Brackenhurst
NOENMAAL
Hoofgereg & Nagereg by tafels
Slyp die snykant... Bemoediging en uitdaging
Deena Hubler, Internasionale Hulpgroep-verteenwoordiger
Offergawe
Aankondigings
Anita de Jager
Lofprysing en aanbidding
Stella
13:30
Slotgebed
Colla Bosman, Brakpan
Middag
SESSIE 9 (AFSONDERLIK)
Mponde
14:30
Voortsetting van Verkiesings (indien nodig)
15:30
Afsluiting van Besigheissessie
Nuutverkose geestelike leier
SESSIE 10 (GESAMENTLIK)
Mponde
16:00
Moderator
Pierre le Grange, Internasionale trustee
Skriflesing en gebed
Charles & Rosemary Thiongo, Edenvale
Lofprysing en aanbidding
Dewald Gouws
Bybelboodskap 3
Ds. Ivor Swartz
Jeugprogram
Offergawe
Erkenning van uittredende nasionale raadslede
Instelling van nuutverkose Gideons en Gideonsvroue nasionale rade 2026/2027
Pierre le Grange
Mini-konsert
Dewald Gouws
Uitnodiging na die 2028 Nasionale Konvensie
Peter Tolsma, streekleier, streek 4
Bedankings
Jaco Grobbelaar, Spitskop
Slotgebed
Nuutverkose geestelike leier
17:15
Roomys
wat om te verwag
Konvensie Hoogtepunte
Gemeenskap
Gemeenskap met ander lede wat vashou aan die Woord van Lewe, om die lig van Jesus Christus te skyn in 'n wêreld wat krom en skeef is.
Aanbidding
Aanbidding vorm deel van die kern van die Christelike geloof. Dit verteenwoordig 'n heilige en intieme verbintenis tussen gelowiges en hulle Skepper.
Jeugprogram
Binne die konteks van Christenskap is die jeugprogram 'n lewendige en noodsaaklike manier om die volgende generasie van gelowiges te koester.
Getuienis
Hierdie wil jy nie mis nie: die persoonlike getuienis van hoe die krag van God se Woord, lewens vir ewig verander het.